Carochalet - Middelburg, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Carochalet is geleë in Middelburg, gevestig tussen Colesberg en Graaff-Reinet op die N9, die idiale stop halfpad tussen die besige Gauteng en die pragtige Wes-Kaap terwyl jy deur die prentjiemooi Tuin Roete ry. Charochalet is perfek wanneer jy die Middelburg area wil verken of net rustig wil vertoef. Ons bied 6 selfsorg kothuise en kamp geriewe bestaan uit 2 ruim ablusieblokke met elk kombuis area en yskas. Veilige kampering en parkering word verseker en twee swembaddens is ook beskikbaar. Winkels en ander geriewe is binne loop afstand. Troeteldiere is welkom.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.